Grafsteen Sangers – Huweliksklokke lyrics

Ek staan nou hier alleen
Ja ek glimlag, maar ek ween
As ek luister na jou huweliksklokke wat lui

Ek weet dat jy gaan trou
En ‘n ander man het jou
As ek luister na jou huweliksklokke wat lui

Jy sê dat jy gaan trou nou net ‘n ander
Maar ek hoop tog so dat dit nie moet gebeur
O jy weet dit breek my hart
O dis bitter pyn en smart
As ek luister na jou huweliksklokke wat lui

En hul sê dat ek verloor jou nou vir altyd
En dat jy nooit weer na my terug sal keer
In my oë blink ‘n traan
Deur die jare wat so gaan
As ek luister na jou huweliksklokke wat lui

Submitted by Guest