Grafsteen Sangers – My Seuntjie lyrics

Ek wonder, wat my seuntjie nou maak
En ek wonder, of hy ook van my praat
O, my seuntjie, ek verlang na jou
O, my seuntjie, kom na my! en kom tog gou!

Ek wonder, wat my seuntjie nou doen
Vra vir mammie, om vir jou, - vir my part te soen!
O, my seuntjie, pappie se hart is so seer
O, my seuntjie, kom terug! ek't trane nie meer

O, my seuntjie, o, my seuntjie
O, my seuntjie, kom na my!
Want ek verlang!

Submitted by Guest