Grafsteen Sangers – Tienduisend Myl lyrics

So lank die sterre helder skyn
So lank die dag begin
Gee ek aan jou, my hartjie fyn
En ek sal jou altyd bemin

Koor:
Tienduisend myl, so vêr van my
Tienduisend myl geskei
Alleen is ek, my hart is seer
Want vir jou, sien ek nie weer

Wie sal jou troos, wanneer ek treur?
En wie sal oor jou wag?
En hoe gaan ek, die lewe deur
Om nooit weer met jou te lag

Koor

Die nag voor jy, vir my verlaat
Het jy geweet dat ons moes trou
Jy het beloof om getrou te bly
Nou sit ek hier, alleen en rou!

Koor

Submitted by Guest