Grafsteen Sangers – Ou Ryperd lyrics

Ou ryperd, ons ry die pad tesame
Ou ryperd, so deur die lewensbane
Wanneer jou ry dae verby is
gaan jou ou Iyf lekker rus
Hei, ou Ryperd van My!

Koor:
Jippie, jippie, jip
Jippie, jippie jip, ou perd
Daar's voer en rus
jy doen jou bes, ou perd!
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
die dogter van tant Annie op die plaas!

Koor

Submitted by Guest