Battery 9 – Tempo Hewig lyrics

[Wanneer u die sein hoor is dit tien...]

[Tempo hewig]

Pass vir my die slakgif
[Tempo hewig]
Hou die ritme stewig
Funksioneer teen tempo hewig
Vir ewig

Tempo hewig vir ewig

[Tempo hewig]

Hou die ritme stewig
Jou slakkepas bly nog maar vervelig
Funksioneer teen tempo hewig
Vir ewig

[Tempo hewig]

Ek is bly ek's nie nou in kaapstad nie
Want the shadow of the mountain laat my gaap
Die hotelle verkoop nie black label nie
En die autotellers is aan die slaap
Studente sê in elke 2de sin "like wow"

Aan die suidpunt van die mooiste kaap

Is almal altyd aan die slaap

[Ek gaan jou opfok]

Submitted by Guest